10/12/2008

Groente

A

Aartappels
April
Artisjokke
Artisjokke plant
Aspersies
Aubergine

B

Beet
Blomkool
Boerbone
Brinjal
Broccoli
Bronkors
Brusselse spruitjies


C

Chinese kool


D

Damasblom
Dwergboontjies


E

Eiers vir jou tuin
Eiervrug
Ertjies


G

Geelwortels
Grasuie
Groenboontjies
Groentetuin


H

Hoe om saad te saai


J

Jerusalem-artisjokke

K

Knoffel
Knolkool
Kohlrabi
Komkommer
Kool
Kropslaai
Kweek jou eie aspersies


M

Maart
Mei
Mis in jou tuin


N

NuMex Jalmundo


P

Pampoene
Patats
Preie


R

Raapkool
Rabarber
Radyse
Rankbone
Rape
Roket


S

Saad saai
Sampioene
Seldery
Sjantoeng kool
Skorsies
Slaai-Eruca Soetrissies
Son op jou groente
Spinasie
Spruitkool


T

Tamaties
Tamaties oes
Tuinbeplanning


U

Uie


W

Wanneer om eenjarige plante te kweek
Witwortels
Wortels

5 comments :

  1. Anonymous30/4/10 13:42

    Ek wil aartappels plant, sommer in 'n drom of so iets, hoe gaan ek te werk? Watter tyd van die jaar doen ek dit?

    ReplyDelete
  2. Anonymous24/1/11 10:12

    Plant aartappels enige maand, behalwe November en Desember.

    ReplyDelete
  3. Die storie van aartappels in n drom plant, het ek al baie gehoor, maar nog nooit gesien nie.
    Woord was dat die opbrengs baie hoog is.....
    Kan iemand my meer daarvan vertel, want in my mening, as dit so n goeie opbrengs lewer, hoekom hoor mens net, en sien nooit nie

    ReplyDelete
  4. Ek wil Baby marrows plant, hoe gaan ek te werk?

    ReplyDelete
  5. aartappels kan wel n drom geplant word , maake net seker dis n redelike diep drom gooi dan n grondmengsel, wat bestaan uit n goeie kompos, sand en mis ook by , plaas dan so 5 aartappel moere op die grond , en druk in die mengsel. laat dit groei en bly die grond opvul soos die plant groei , maak seker dat die vrug toe bly en nie aan lig bllotgestel word nie. sodra die plant dood gaan is dit reg om ge-oes te word. enige meer inligting kan op youtube na gevors word.

    ReplyDelete