1/13/2009

Saaigids / Plantgids



















Saai- en Plantgids
GroenteGauteng Mpumal. Noordwes Limpopo *LaeveldGroot Karoo N-Kaap Vryst.Kwazu.-Natal-Middel.Klein Karoo Oos-KaapKaapse Suidk. Wes-KaapKwazu.-Natal-Kus en -Laeveld
AartappelsJan, Feb, Jul - OktApr - JunJan - Mrt, Sep & OktJun - OktJan - OktJan - Mrt, Mei - Sep & DesJun - Okt
ArtisjokkeJanJan & FebJanJanJanJanJan & Feb
Artisjokke, Jerusalem-Sep - FebSep - FebJul - SepAugAug & SepAug & SepAug & Sep
AspersiesOkt - DesAug - SepOkt - DesOkt - DesOkt - DesOkt - DesAug - Sep
BeetAug - Okt, Jan - MrtFeb - JulAug - Okt, Feb & MrtAug - AprJul - FebJul - Nov, Feb - AprFeb - Jul
Blomkool (vroeë)Nov - DesNov - DesDes - FebDes - JanNov - Des
Blomkool (hoofgewas)Des - FebFeb & MrtNov - FebDes - MrtDes - MrtDes & JanFeb & Mrt
Blomkool (laat)MrtMrt & AprFeb - Apr
Bone, Boer-Apr & MeiApr & MeiAprApr & MeiApr & MeiApr - JunApr & Mei
Bone, Dwerg-Aug - JanFeb - SepAug - JanAug - JanOkt - FebOkt - FebFeb - Sep
Bone, RankAug - DesFeb - AugAug - DesAug - DesOkt - DesSep - JanFeb - Aug
BroccoliDes - FebDes - FebDes - FebDes & JanDes & Jan
EiervrugteAug - OktJan - SepAug - OktAug - OktAug - OktAug - OktJan - Sep
ErtjiesMrt & Jul - SepMrt - JunJul - AugMrt, Jun & JulMei - JulApr - AugMrt - Jun
GeelwortelsJan - Mrt & Aug - OktFeb - AugJan - Mrt & Aug - OktAug - AprJul - AprJan - Apr & Aug - NovFeb - Aug
KnolkoolJan - MrtMrt - MeiJan - MrtFeb & MrtJan - MrtJan - MrtMrt - Mei
KomkommersSep - DesFeb - SepSep - DesSep - DesJul - FebSep - NovFeb - Sep
KoolNov - Feb & Jul - MrtFeb - JunNov - FebAug - FebAug - AprNov - AprFeb - Jun
Kool, ChineseFeb - MrtFeb - MrtFeb - MrtFeb - MrtFeb - Mrt
KropslaaiJan - Mrt, Aug & SepMrt - MeiJan - Mrt, Aug & SepJan - Mrt, Aug & SepJan - Apr & Jul - OktAug - MeiMrt - Mei
PampoeneSep - NovFeb - AugSep - DesSep - DesSep - NovSep - NovFeb - Aug
PatatsOkt - DesOkt - DesOkt - DesOkt - DesOkt - DesAug - DesOkt - Nov
PreieJan - MrtMrt & AprJan & FebFeb & MrtFeb - AprMrt - MeiMrt & Apr
RabarberAug & SepMrt & AprAug & SepAug & SepAug - OktAug & SepMrt & Apr
RadyseAug - Nov & Feb - AprFeb - SepAug - Okt & Feb & MrtAug - Okt & Jan - AprAug - MeiMrt - OktFeb - Sep
RapeAug & Sep & Jan - AprFeb - JunAug & Sep & Jan - AprAug & Sep & Jan - AprJul, Aug, Feb & MrtMrt - NovFeb - Jun
SelderySep - DesFeb & MrtSep & OktFeb, Mrt, Aug & SepFeb, Mrt, Aug & SepFeb - OktFeb & Mrt
SkorsiesSep - NovFeb - AugAug - NovSep - NovSep - DesAug - JanFeb - Aug
SoetmieliesSep - NovJul - NovAug - NovSep - NovSep - DesAug - DesJul - Nov
SoetrissiesAug - OktJan - Apr & Jul - OktAug - OktSep - OktAug - OktAug - OktJan - Apr & Jul - Okt
SpanspekkeSep - NovJan - AugSep & OktSep & OktSep - DesJun - Aug
SpinasieAug - AprFeb - JunAug - AprAug - AprAug & SepMrt - MeiFeb - Jun
SpinasiebeetJan - Mrt & Aug - OktFeb - AugJan - Mrt & Jul - OktJan - Mrt & Aug - OktJan - Mrt & Aug - OktMrt, Apr, Aug & SepFeb - Aug
SpruitkoolJan & FebJan & FebJan & FebJan & FebJan & Feb
TamatiesAug - NovJan - JulAug - NovAug - NovAug - OktJul - SepJan - Jul
UieFeb & MrtFeb & MrtMrt - JulFeb & MrtMrt - MeiApr & MeiFeb - Mei
WitwortelsJan - Apr, Aug & SepFeb - JunJan - Apr, Aug & SepJan - Apr, Aug & SepFeb, Mrt, Jul & AugMrt - NovFeb - Jun

* Dele van die streke wat buite die ander areas val.



* As die instruksies agterop 'n saadpakkie sê "volson" beteken dit die plant wil minstens 5 tot 6 uur sonlig per dag hê.

10 comments :

  1. Weet iemand dalk waar 'n mens kan kontak maak met tuiniers wat groente- en vrugtesaad uitruil? Ek bedoel nou op 'n redelike georganiseerde basis en nie net by die buurman nie. In Europa en elders is daar bewegings wat hulle toespits op die bewaring van ou kultivars (en gevolglik erfgoed ...) en waar 'n mens van dié saad kan bekom. Is daar dalk so iets in Suid-Afrika?

    ReplyDelete
  2. Anonymous6/10/09 15:15

    Kan iemand vir my raad gee oor die plant van Aspersies. Ek het die "wortel/lote" - maar hoegemaak om dit te plant?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous12/2/17 11:52

      Sit droe takke oor nadat jy gesaai het. Dit hou die voels uit maar laat genoeg lig deur.

      Delete
  3. http://groenvingers.blogspot.com/2009/10/kweek-jou-eie-aspersies.html

    ReplyDelete
  4. Anonymous25/9/11 11:25

    Ek soek asseblief raad met beet. Ek het 'n akker beet gesaai, dit het opgekom en toe eet die voels al die blaartjies en toe vrek die plantjies. Toe saai ek weer beet en sit 'n net oor om die voels weg te hou. Nou kom geen beet op nie.

    ReplyDelete
  5. Dalk gooi jou net te veel skadu. Probeer iets om die voels te verjaag. In die kommentaar by Siektes en Plae - Voels -> het iemand raad gegee.

    ReplyDelete
  6. Albertus Scholtz8/2/12 10:31

    Goeie more,

    BAIE DANKIE vir julle puik nuusbrief. Altyd n plesier om dit te lees. Hou so aan, ook in 2012!

    Net n vragie - wie kan ek nader vir advies oor beesmis as bemesting. Wil graag weet of ek met absolute veiligheid beesmiswater vir my stralitzia's kan gee. Gee hulle tans "Seagro" wat ook n organiese voedingstof is, maar beesmis is soveel goedkoper en bekombaar.

    Wat van vir die res van die tuin?

    Baie dankie en geniet jou dag.

    Groete,

    ReplyDelete
  7. Anonymous13/2/12 11:02

    Beesmis is goed, maar dit kan jou plante brand. Dit moet verkieslik so 2 to 3 maande le voor jy dit gebruik.

    ReplyDelete
  8. Anonymous21/6/12 10:58

    Goeiemore - waar kan ek 'n plantgids kry vir kruie, spesifiek vir die WesKaap asb, dankie, Andre NS Puik website

    ReplyDelete
  9. Anonymous19/7/12 06:24

    Probeer http://www.earthshine.co.za/seasonal-fruit-vegetables-and-herbs-for-the-western-cape/

    ReplyDelete