Loading

10/17/2011

Malva

Pelargonium

Malvas word naklik van steggies gekweek. Gebruik suiers met wortels wat uitgroei. Verwyder dit versigtig en plant in goeie grond.

Malvas verkies 'n sonnige staanplek en grond wat goed dreineer. Gee baie water tot die plant gevestig is.

Daar is een- en meerjarige plante beskikbaar. Meeste soorte is inheems. DIt draai mooi blomme en gee 'n heerlike reuk aan die area waar dit groei.


(foto Kurt Stüber)


0 kommentaar:

Post a Comment