Loading

11/07/2011

Rabarber

Rheum rhaponticum

Rabarber sal in meeste grondsoorte groei. Dit benodig net kompos en goeie dreinering. Dit het baie water nodig tydens warm weer.

Die plante moet redelik vêr van mekaar staan. So 75 cm.

Die stele, die eetbare deel van die plant, word afgebreek deur dit te draai.




0 kommentaar:

Post a Comment