Loading

12/19/2011

Koorskruid

Tanacetum parthenium

Saai koorskruid in die lente of kry 'n opslagplant of steggie. Dit groei in meeste grondsoorte, solank dit in die son staan.

Koorskruid word omtrent 50 cm hoog en dra klein wit en geel blommetjies.

Sny die plant terug na blomtyd.



(foto H. Zell)



0 kommentaar:

Post a Comment