Loading

12/26/2011

Waaieraalwyn / Tongaalwyn

Aloe plicatilis Die kenmerke van diƩ aalwyn vind neerslag in die twee name vir die plant. Die blare sit in lae, net soos 'n waaier. Die blare is ook gerond en lyk soos 'n tong. Die waaieraalwyn word tot 2,5 meter hoogwaar dit natuurlik voorkom in die berge van die Suidwes-Kaap. Dit blom in die lente.
(foto Hedwig Storch)


0 kommentaar:

Post a Comment