Loading

2/04/2013

Tuinkalender vir Februarie

Blomme
  • Saai blommesaad vir 'n kleurvolle wintertuin.
  • Verwyder onkruid.
  • Behandel jou grasperk teen ruspes.

Groente
  • Maak jou groente in die oggend nat. Dit gee die grond kans om uit te droog deur die dag, wat verskeie siektes help verhoed.
  • Verwyder onkruid uit jou groentetuin.
  • Behandel tamaties teen siektes en plae.

Vrugte





No comments :

Post a Comment