5/29/2013

Bosviooltjie

Barleria obtusa

Die bosviooltjie is 'n klein kruidagtige struik wat omtrent 'n meter hoog en 'n meter breed word. Die struik is gewild vir die massa blou blomme wat dit in die herfs dra.


Die plantjie is inheems aan Suid-Afrika en kom natuurlik voor in die subtropiese dele van die land.




(foto JMK)

No comments :

Post a Comment