6/24/2013

Tuinkalender vir Julie

Groente
  • Sodra wintergewasse verwyder is moet die grond omgespit word en oragniese stowwe bygewerk word.
  • Boerbone kan die maand bemesting kry.

Vrugte
  • Bespuiting van vrugtebome.
  • Vrugte kan die eerste bemesting in die maand kry. Gee die grond 'n deklaag indien bemesting gegee is.
  • Sitrusvrugte kry 'n derde van hul jaarlikse bemestingstof.
  • Plant bome met ontblote wortels, wingerd en bessies.


No comments :

Post a Comment