7/08/2013

Dragon (Tarragon)

Artemisia dracunculus

Dragon is 'n meerjarige plant. Dit hou van son en die dit moet in ryk grond staan wat goed dreineer. Die draadagtige stingels van die plant word tot 60 cm lank.

In die winter sterf die plant af, maar sal weer opkom. Bedek die plek waar dit gestaan het met kompos.



No comments :

Post a Comment