8/19/2013

Absint

Artemisia absinthium

Absint het nie veel aandag nodig nie. Plant dit iewers in 'n sonnige hoek in grond wat goed dreineer en vergeet daarvan.

Absint word sowat 60 cm hoog. Dit is meerjarig en die blare is groen aan die bokant en silwer aan die onderkant.



(foto Rasbak)

No comments :

Post a Comment