10/31/2013

Tuinkalender vir November

Groente
  • Oes murgpampoentjies, komkommers, boontjies en skorsies so gou as moontlik. Die gehalte verlaag soos dit groter raak.
  • Behandel tamaties en komkommers teen siektes.
  • Heelwat groente kan nou gesaai word.

Vrugte
  • Hou aan om vrugtevlieg en kodlingmot te bestry.
  • Tel vrugte op wat van die boom af val, week dit in insekdoder en befrawe dit.
  • Maak appelkose en vye nat as dit baie droog is.


No comments :

Post a Comment