10/01/2013

Tuinkalender vir Oktober

Groente
  • Behandel pampoen teen vrugtevlieg.
  • Gee behandeling vir plantluise.

Vrugte
  • Perskes en nektariene moet teen vrugtevlieg behandel word.
  • Appels en pere moet teen kodlingmot behandel word.
  • Gee papajas elke tweede maand 'n deklaag.
  • Mango’s moet 'n kwart van hul jaarlikse bemestingstof kry.
  • Maak bessies nat in droĆ« weer.


No comments :

Post a Comment