12/17/2013

Rooibladwildevy

Ficus ingens

'n Bladwisselende boom wat jy kan laat groei tot 12 meter hoog. Ander is gewoon struike wat 'n bos maak. Die boom hou van 'n warm omgewing. Jy kry hulle van die Wes-Kaap, tot in dele van KwaZulu-Natal, Gauteng, Swaziland en Botswana.

Die boom het 'n witterige stam en jy kan die rooierige blare maklik verwar met blomme van vĂȘraf.

Die bome groei maklik van steggies.

No comments :

Post a Comment