12/02/2013

Tuinkalender vir Desember

-->Groente
  • Gee alle blaargewasse bemesting.
  • Enige bedding wat jy nou leegmaak moet jy omspit en kompos bywerk.
  • Plant enige kortseisoen gewas hierdie maand, byvoorbeeld bone, kropslaai, beet en radyse.
  • Plant blomkool aan die einde van Desember.

Vrugte
  • Sitrusbome moet hul laaste besmesting vir die jaar kry. Vervang ook die deklae onder die bome. Indien die grond uitdroog in die tydperk moet jy sorg dat dit ten minste elke 3 weke deeglik natgemaak word.



-->

No comments :

Post a Comment