1/13/2014

Wonderboom / Wildevy

Ficus pretoriae

Hierdie vyeboom hê 'n bruinerige bas en 'n kruin van blink blare. Dit dra klein vytjies wat aanvanklik wit is, maar groen, rooi of pers raak soos dit ryp word. Dit word ongeveer 23 meter hoog. Die boomsoort is te groot vir meeste huistuine. Hulle is nie rypbestand nie.

Die wildevy kom natuurlik voor in KwaZulu-Natal, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga.

No comments :

Post a Comment