2/10/2014

Kruie Joernaal

Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan haar beroep grootliks gekenmerk word.

Die gelinieerde bladsye lok jou uit om ’n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en interessante wenke oor blomme en hul eienskappe.

Kruie Joernaal / deur Margaret Roberts -- Struik, Februarie 2013. -- 200 p. ; sagteband. -- ISBN 9781775840640 : R 120.00

No comments :

Post a Comment