4/08/2014

Clanwillian 200 Boomplantseremonie

Clanwilliam vier vanjaar sy 200ste bestaansjaar en een van ons doelwitte is om hierdie jaar 200 bome in die dorp te plant. Kom woon dié spesiale geleentheid by waar ons die eerste boom vir 2014 by die Clanwilliam Toerismekantoor plant.

Clanwilliam Toerismekantoor
30 April 2014

Cederberg Kunstefees 2014 (Cederbergfees)

No comments :

Post a Comment