6/23/2014

Seeroog-katstert / Katstert

Bulbinella floribunda

Hierdie wortelstokmeerjariges groei wild in Suid-Afrika en is gewild by tuiniers oor hul digte vuurpylagtige are met klein stervormige blommetjies.

Die plante is goed bestand teen ryp, maar verkies ’n droĆ« somer. In hul dormante typerk, normaalweg gedurende herfs, moet hulle nie uitdroog nie.

Die blomme is geel, oranje of roomkleurig en verskyn teen die einde van die winter en begin van die lente.

No comments :

Post a Comment