7/21/2014

Wildegranaat

Burchellia bubalina

Die wildegranaat is ’n boom wat maar net sowat 3 meter hoog word. Dit het blink blare en oranje tot skarlakenrooi blomme. Die boom blom in die lente en somer.

Die boom kom natuurlik voor langs die Suid-Kaapse kus, die kus van KwaZulu-Natal, tot in Mpumalanga.



No comments :

Post a Comment