9/08/2014

Vetkousie

Carpanthea pomeridiana

Die vetkousie is 'n plant vol wit hare wat in die Wes-Kaap voorkom.

Dit lyk omtrent soos ’n harige vygie. Die blare is dalk bietjie smaller en die geel blomme se kroonblare is baie dig op mekaar.



No comments :

Post a Comment