1/13/2015

Ware suurvy

Carpobrotus muirii

Wat vrugte aanbetref is hierdie suurvy die mees eetbare soort. Dit is ook 'n grondbedekker, maar die blomme is persrooi en het 'n deursnee van tot 100 mm.



foto: Abu Shawka

No comments :

Post a Comment