1/04/2016

Klimop

Clematis brachiata

’n Houtagtige, meerjarige klimplant wat in KwaZulu-Natal en Gauteng voorkom.

Die klimop dra massas klein, roomwit blomme wat lekker ruik in die somer. Die plant klim tot 5 meter hoog.



No comments :

Post a Comment