1/14/2016

Tontelhout / Stinkboom / Bitterblaar / White cat’s whiskers

Clerodendrum glabrum

Die white cat’s whiskers kom oraloor Suid-Afrika voor en verder noordwaarts in Afrika, maar dink jy nou ons weet wat is die Afrikaanse naam daarvoor. As jy dalk weet, deel dit asseblief met ons in die kommentaar hieronder.

Dit kan as ’n struik of boompie gevorm word en word tot 10 meter hoog.

Die plant dra wit en pienk blommetjies wat baie geurig is. Gewoonlik verskyn die blomme in die somer in die binneland en laatwinter by die kus.



2 comments :

  1. Clerodendrum glabrum var. glabrum (White Cat's Whiskers) - Afrikaans: Tontelhout; Stinkboom; Bitterblaar - hoop dit help!

    ReplyDelete