3/31/2016

Tussen die bas en die gras

Los altyd spasie oop om ’n boom in die grasperk sodat die grassnyer nie die bas beskadig nie.

Indien die gras wel tot teen die boom staan, sit ’n beskermende materiaal soos rubber om die boom om dit te beskerm.

No comments :

Post a Comment