5/03/2016

Die geskiedenis van bome in Johannesburg

Mens hoor gereeld dat Johannesburg die grootste mensgemaakte woud in die wêreld is. Maar is dit waar? Volgens Africa Check is Johannesburg nie die grootste mensgemaakte woud nie, want Johannesburg is in der waarheid ’n stad en nie ’n woud nie. Maar dit is wel moontlik een van die grootste mensgemaakte stedelike woude. Wat is die kriteria? Dit beteken die fokus is op die meeste aantal bome eerder as die grootste geografiese gebied. Ons kyk na die geskiedenis van bome.





No comments :

Post a Comment