5/24/2016

Klipblom

Crassula coccinea

Die naam kom van die Latyn crassus, wat dik beteken. Hierdie besondere immergroen vetplant is inheems aan die berge van die Suidwes-Kaap. Dit sal maklik in ’n tuin groei van ’n stingel- of ’n blaarsteggie.

’n Klipblom raak tot 600 mm hoog en dra baie mooi, rooi blomme in die laatsomer.

No comments :

Post a Comment