7/28/2016

Sabie-lelie

Crinum macowanii

Die Sabie-lelie kom wydverspreid voor in Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en KwaZulu-Natal.

Die plant het groot bolle wat die oorsprong is van groot polle en blywende bandvormige blare. Die bolle moet liefs nie versteur word nie.

Dit blom in die lente. Die blomme is klokvormig en pienk of wit met rooi strepe.

No comments :

Post a Comment