8/26/2016

Kaapse kuslelie

Crinum moorei

Die Kaapse kuslelie hou daarvan om in die skadu te staan en blom in die somer.

Die bloeistele is amper 1 meter hoog en dra skerms hangende, pienk lelieblomme. Die blomme is tot 100 mm in deursnee.

Hierdie plant groei natuurlik in die Oos-Kaap.



No comments :

Post a Comment