10/20/2016

Vallende sterretjies

Crocosmia paniculata

Die bloeisteel van hierdie inheemse knolplant word 1 meter hoog. Hieruit spruit 300 mm lange takkies waaruit die “vallende sterretjies” verskyn. Dié stervormige oranje blomme verskyn in die lente en somer.

No comments :

Post a Comment