11/25/2016

Kiepersol

Cussonia spicata

Die kiepersol is lid van ’n genus bome inheems in Suidelike Afrika en die nabygeleë eilande in die Indiese Oseaan.

Dit is ’n vinnig groeiende boom wat 3 tot 10 meter hoog kan word. Die boom is gewild weens die aanskoulike loof.

Die boom het groenerige blomme wat saamdring en soos ’n kandelaar lyk. Dit blomme verskyn in die somer.

No comments :

Post a Comment