1/25/2017

Huisvaring

Cyrtomium falcatum

Die huisvaring is een van vele tropiese varings wat wyd oor Suid-Afrika voorkom. Die plant het stewige, regop, blink, donkergroen blare.

Dit is ’n baie gewilde huisplant, maar kan in warm streke ook buite gekweek word.



(foto: Stan Shebs)

No comments :

Post a Comment