2/06/2017

Kannabas / Pomponboom

Dais cotinifolia

Die kannabas is ’n baie mooi struik of boom. As boom kan hulle tot 13 meter hoog raak.

In die lente is die plant oortrek met pienk tot ligpers blommetjies wat baie lekker ruik, veral na sononder.

Die boom kom voor in KwaZulu-Natal en verder noord.

No comments :

Post a Comment