2/13/2017

Pensies

Diascia integerrima

Daar is sowat 50 soorte van hierdie genus plantjies, almal inheems in Suid-Afrika. Pensies kom voor vanaf die Suidwes-Kaap tot in KwaZulu-Natal.

Pensies is ’n spoggerige meerjarige plant met pienk blommetjies wat in Oktober verskyn. Die plantjie word sowat 450 mm hoog.

No comments :

Post a Comment