3/30/2017

Sekelbos

Dichrostachys cinerea subsp. africana

Die sekelbos kom natuurlik voor in die noordelike dele van Suid-Afrika.

Dit is ’n klein genus struike en boompies waarvan net een soort in Afrika voorkom. As boom word dit tot 3 meter hoog en dit lyk baie soos doringbome.

Die sekelbos se mooi blomme verskyn in die somer. Dit is hangende, donsagtige blomkatjies in skakerings van pienk en geel.

Hierdie bome vertoon baie mooi in enige tuin.

No comments :

Post a Comment