10/12/2017

Grasklokkie

Dierama pendulum

Hierdie fyn, hangende blomklokkies word gedra aan lang, dun, grasagtige stingels wat buig onder die gewig van die blomme.

Die grasklokkie kom natuurlik voor in die bergagtige dele van die Oos-Kaap. Dit is ’n meerjarige, immergroen knolplant wat tot 1 meter hoog word. Die pienk of ligpers blomme verskyn in die lente en vroeĆ« somer.

Grasklokkies groei in ryk, vogtige grond in halfskadu met volop lugbeweging om hulle. Jy moet hierdie toestande moet jy in jou tuin probeer namaak. Moet hulle nie versteur as hulle eers goed groei nie.

No comments :

Post a Comment