11/09/2017

Wilde-iris

Dietes grandiflora

Die swaardagtige blare van hierdie immergroen plant groei uit ondergrondse wortelstokke. Dit is ’n taai, droogtebestande plant wat in halfskadu of direkte sonlig groei. Dit word tot 1 meter hoog.

Die delikate wit blomme verskyn in die somer. Hulle hou net ’n dag.

Die plant is inheems in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap.

No comments :

Post a Comment