4/04/2010

Soetdoring / Karoodoring / Witdoring / Doringboom

Acacia karroo

Die boom word tot 15 meter hoog en dra geel blommetjies in die somer. Dit is dwarsdeur die jaar oortrek met lang, wit dorings.

Die boom groei vinnig en kom wyd oor Suid-Afrika voor. Neem kennis dat hierdie boom in sekere dele van die land beskerm is.

Dit kan klaarkom met min water, maar verkies baie son.



(foto Kurt Stueber)

No comments :

Post a Comment