Soek deur GroenVingers

12/16/2021

Kaapse foksia

Phygelius capensis

Die Kaapse foksia kom voor in die somerreëngebiede van Suid-Afrika. Hulle groei gewoonlik naby standhoudende water in die skadu. Dié meerjarige plant word tot 1 meter hoog. Die rooi blomme verskyn in die somer.

No comments :

Post a Comment