Soek deur GroenVingers

12/09/2021

Wildedadelpalm

Phoenix reclinata

Die wildedadelpalm is inheems aan Mpumalanga en KwaZulu-Natal. Die bome is wind- en droogtebestand en kan baie hoog raak.

No comments :

Post a Comment