Soek deur GroenVingers

9/01/2022

Bergbruidjie / Trots-van-Franschhoek

Serruria florida

Die bergbruidjie kom natuurlik voor in die berge van die Suidwes-Kaap. Dit is ’n immergroen struik wat tot 1,6 meter hoog word.

Die sysagte, donsagtige blomme is ligpienk tot donkerpienk en verskyn in die winter en lente.

No comments :

Post a Comment