Soek deur GroenVingers

9/08/2022

Fluweeltjie

Sparaxis aartiloba

Klein, meerjarige knolplante inheems aan die Suidwes-Kaap. Dit hou van goed dreineerbare grond. Hulle moenie onnodig gesteur word nie en kan vanself voortplant.

Die blomme word gedra aan die punte van slap, dun stingels. Dit is pienk-oranje met ’n donker vlek aan die basis.

No comments :

Post a Comment