Soek deur GroenVingers

9/15/2022

Kaapse stokroos

Sparmannia africana

’n Groot, immergroen struik / boom wat tot 7 meter hoog groei. Dit hou van goeie grond en baie water. Dit groei in son of halfskadu. Jy kan dit voortplant deur steggies.

Die blomme verskyn vanaf die winder tot lente. Dit is wit met kleurryke meeldrade.



(foto: Kurt Stüber)

No comments :

Post a Comment